Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870445 | Published: September 27, 2024 | Paperback

Onvoorwaardelike liefde

Onvoorwaardelike liefde

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Op haar man se begrafnis hoor Danika Rivers iemand sê sy moes van haar man se bedrog geweet het. Sy en haar sesjarige dogtertjie word met skuld en skande agtergelaat. Ses maande later ontmoet sy die man wat haar so vinnig veroordeel het. Stadigaan gee Dewald de Koning haar weer die selfvertroue om die wêreld in die oë te kyk. Probeer Dewald net vergoed vir sy kras woorde van maande gelede? Of het hy regtig lief geword vir haar?

View full details