Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870469 | Published: June 27, 2024 | Paperback

Rendevouz in Santa Cruze

Rendevouz in Santa Cruze

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Samantha Loots se man verlaat haar vir sy sekretaresse nadat sy nie vir hom ’n kind kon gee nie. Hartgebroke en vasberade om nooit weer ’n man in haar lewe toe te laat nie vertrek sy na die Kanarie-eilande vir ’n drie maande lange navorsingsprojek. Daar probeer Raymond Visser sy bes om haar van haar voorneme te laat vergeet … Sal sy die pynlike letsels van haar huwelik en kindertyd kan vergeet en Raymond toelaat om haar nuwe lewensvreugde te gee?

View full details