Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870476 | Published: October 29, 2024 | Paperback

Die kleur van passie

Die kleur van passie

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Toe Cérie Château Monet erf, besluit sy om daar te bly. Hier is sy geliefd en haar geheim is veilig. Arthur Arenberg, 'n welgestelde hertog en Cérie se lojale jeugvriend, is bereid om met Cérie trou om haar teen haar pa te beskerm. Warrick is op sy gelukkigste op sy ouers se wildsplaas in Suid-Afrika. In Frankryk vir 'n kursus, lei 'n motorongeluk hom na Cérie se deur. Waar lê Cérie se toekoms? In Frankryk as Arthur se vrou of in haar geboorteland saam met Warrick?

View full details