Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870490 | Published: June 27, 2024 | Paperback

Maanlig en blou oë

Maanlig en blou oë

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Ben Lategan is hard en verbitterd teenoor vroue ná talle liefdesteleurstellings. Lienke het self ook al baie seergekry in die verlede. Wanneer die twee mekaar ontmoet, is die aantrekkingskrag tussen hulle egter onmiskenbaar. Ben vind haar onweerstaanbaar en sy aanrakings laat haar ook nie koud nie – inteendeel! Maar Lienke is lugtig. Sy is op soek na ’n betekenisvolle liefdesverhouding wat verder strek as net die liggaamlike.
Sal beide die spoke van die verlede kan besweer om mekaar ’n kans te gee?

View full details