Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870506 | Published: December 4, 2024 | Paperback

`n Kersfeeskomplikasie

`n Kersfeeskomplikasie

Author:Dina Botha
Author:ATKV2025
Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

ATKV-Woordveertjies 2025: Prys vir Romanses
Kan 'n speletjie vol van misleiding en komplikasies in ware liefde verander? Christelle Boshoff is die sakeman Francois Sutherland se lyfwag, maar nou moet sy saam met hom op vakansie gaan om sy twee dogtertjies op te pas. Die kinders dink sy is Francois se meisie en hulle deel die misverstand met sy familie. Christelle laat haar teen haar aard meesleur in 'n speletjie van misleiding en leuens. Dan daag Francois se eksvrou op met haar eie onthulling. Wie moet Christelle glo? Die eksvrou of die man wat haar hart besit?

View full details