1
/
of
1
ISBN: 9781779870513 | Published: December 4, 2024 | Paperback
`n Kersboom van hout
`n Kersboom van hout
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Elsa Winckler
Author:ROMANZA DESEMBER 2024
Regular price
R 110
Regular price
R 0
Sale price
R 110
VAT included.
Couldn't load pickup availability
'n Kersfees-wonderwerk ...San-Marie Crafford se drie vriendinne is getroud met die mededirekteure in 'n maatskappy. Nou is die vierde direkteur, Jacques Myburgh, skielik heeltyd onder haar voete. Sy weet uit ervaring gelukkige eindes bestaan nie en stel nie belang in romanse nie. Jacques het geweet iets aan San-Marie hinder hom, maar die dagin haar werkswinkel besef hy eers hoekom. Iemand met sy agtergrond kan mos nie dink aan trou en gelukkige eindes nie? Of kan 'n Kersboom van hout alles verander?
Author Elsa Winckler
Author ROMANZA DESEMBER 2024
Share
