Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870520 | Published: December 4, 2024 | Paperback

Huis toe vir Kersfees

Huis toe vir Kersfees

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Vakansieromanse in die Karoo. Al wat Surika Breedt wil hê nadat haar kêrel haar vir 'n ander meisie gelos het, is 'n rustige Kersvakansie by haar ouerhuis. Daar vind sy egter 'n indringer: Alex de Bruyn wil hulle Karoodorp in 'n vakansie-oord omskep. Wie is hy om te dink hy weet wat Grysbult nodig het? Boonop moet Surika vir ses weke saam met Alex in haar ma se gastehuis bly. Tot haar ontsteltenis ontdek sy die man kan soen soos 'n droom. Gaan sy hom kan weerstaan?

View full details