Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870537 | Published: December 4, 2024 | Paperback

Hemel op aarde

Hemel op aarde

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Die perfekte geleentheid. Celeste is die jongste kind en voel haar familie onderskat haar. Toe sy hoor van 'n pos by 'n seunskoshuis op die kleinhoewe Hemel-op-aarde wat dringend gevul moet word, gryp sy die geleentheid aan.Maar die aantreklike Arno Hougaard meng met haar werk in en laat haar aan haar vermoëns twyfel. Haar vriendinne beskou hom as 'n vangs, maar in haar oë is hy sommer net 'n pyn. Gaan Celeste haar voete en liefde kan vind?

View full details