1
/
of
1
ISBN: 9781779870551 | Published: January 3, 2025 | Paperback
Onvoorspelbare liefde
Onvoorspelbare liefde
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Corné van Rooyen
Author:ROMANZA JANUARIE 2025
Regular price
R 110
Regular price
R 0
Sale price
R 110
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Karla is 'n sorgvrye en kreatiewe bakster. Regardt is 'n vlieënier en 'n perfeksionis. Tog is hulle vriende. Toe Regardt vir Karla vra om voor te gee om sy verloofde te wees, ter wille van sy sterwende oupa, sê sy ja. Maar toe trou hulle regtig, want Regardt se oupa wil by die troue wees. Met elke soen en liefkosing val Karla al hoe meer vir haar nuwe man. Gaan sy Regardt se hart kan wen, of gaan hy haar altyd net as 'n vriendin sien?
Author Corné van Rooyen
Author ROMANZA JANUARIE 2025
Share
