Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870599 | Published: January 3, 2025 | Paperback

Passie in Parys

Passie in Parys

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:STOOM
Regular price R 88
Regular price R 110 Sale price R 88
Out of print
VAT included.

Margaux is op pad Parys toe. Sy wil 'n kunstenaar word, daarom draai sy haar rug op haar familie, hul besigheid en 'n amperse gereëlde huwelik. Met Saint-Émilion se oesseisoen op hande is die Kaapse wynboer Dawid Malan te besig om hom deur 'n paar sexy bene te laat verlei. Veral nie die bene van 'n kunstenaar nie - daardie les het hy op die harde manier geleer. Maar Parys word nie verniet die Stad van Liefde genoem nie …

View full details