Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870605 | Published: January 30, 2025 | Paperback

Volbloedvrou

Volbloedvrou

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Joga-instruktrise Lexi Retief glo aan dankbaarheid en om in die oomblik te leef. Toe fisioterapeut Alex van Aarde Lexi se geliefde hond Hilde kom behandel, bly nié Hilde of Lexi se hart onaangeraak nie. Maar Lexi is besig om haar besigheid op te bou en hou nie van rooikoppe nie, al is sy self een. Kan twee mense wat so eenders is werklik 'n gesonde verhouding bou? En wat van Alex se moeilike ma en Lexi se oom Danny?

View full details