1
/
of
1
ISBN: 9781779870612 | Published: January 30, 2025 | Paperback
Liefde in die lug
Liefde in die lug
Author:Alma Carstens
Author:ROMANZA FEBRUARIE 2025
Regular price
R 110
Regular price
R 0
Sale price
R 110
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Vir Armin en Gia is dit liefde met die eerste oogopslag toe hulle op 'n vlug tussen Dubai en Londen ontmoet, maar die noodlot gryp in. Toe hulle mekaar vyf jaar later weer op 'n vlug raakloop, is Gia getroud. Byna drie jaar later kruis hulle paaie weer en alhoewel Gia intussen geskei is, is Armin nou verloof. Sal die vonk tussen hulle dié keer behoorlik ontvlam? En wat van die geheim wat Gia ten alle koste van Armin wil weerhou?
Author Alma Carstens
Author ROMANZA FEBRUARIE 2025
Share
