Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870629 | Published: January 30, 2025 | Paperback

`n Noodvlug vir Rusty

`n Noodvlug vir Rusty

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Nadine Bester is 'n traumasuster op lugambulanse. Toe haar seun gedragsprobleme toon, stel die laerskool se jeugwerker, Rusty, voor dat Nadine weer begin uitgaan. Haar seun hou egter glad nie van haar nuwe kêrel nie. Daarby verhuur haar ma die tuinwoonstel op hulle erf aan Rusty en nou is die jeugwerker onder haar neus en kom telkens tot haar redding. Kan Rusty haar seun help om Nadine se nuwe liefde te aanvaar? Of is die aantreklike rooikop jeugwerker juis die probleem?

View full details