Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870636 | Published: January 30, 2025 | Paperback

Storieboekheld

Storieboekheld

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Ná emosionele terugslae sukkel Kelly Logan, internasionaal bekroonde skrywer, om haar nuutste misdaadroman te voltooi. Toe sy dreigbriewe ontvang, huur haar uitgewer 'n lyfwag vir haar. Gou besef Kelly dat Jason, 'n gespierde oudsoldaat, die perfekte storieboekheld is. Nog nooit was sy so geïnspireer nie en Jason help graag met haar navorsing oor die perfekte soen. Maar hulle albei het geraamtes in die kas. Sal hulle geluk in mekaar se arms kan vind? Of gaan die noodlot teen hulle draai?

View full details