1
/
of
1
ISBN: 9781779870643 | Published: February 27, 2025 | Paperback
Somersoen
Somersoen
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Lizelle von Wielligh
Author:ROMANZA MAART 2025
Regular price
R 110
Regular price
R 0
Sale price
R 110
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Sal hy haar hart kan terugwen? Toe Chrisjan Grey op Nicolene verlief raak, tel sy lewe as rykmanskind teen hom. Nicolene se broer glo nie Chrisjan sal die mas opkom as die plaas sou ondergaan nie. Chrisjan verbreek noodgedwonge kontak met Nicolene, maar kan haar nie vergeet nie. Nicolene daag met 'n ander kêrel by haar broer se troue op, oortuig dat sy net afleiding vir Chrisjan was. Vol jaloesie besluit Chrisjan om homself te bewys deur self sukses te behaal. Sal hy Nicolene kan terugwen voor dit te laat is?
Author Lizelle von Wielligh
Author ROMANZA MAART 2025
Share
