Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870650 | Published: May 2, 2025 | Paperback

`n Skandalige besluit

`n Skandalige besluit

Author:Dina Botha
Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Claire Westley was nog altyd verlief op burggraaf Charles Bryton, maar hy het nooit in haar belanggestel nie. Toe haar pa onverwags geld en 'n titel erf, vra die burggraaf uit die bloute om haar hand. Tot hul families se skok weier Claire. Om 'n skandaal te vermy reël haar ouers vir Claire passaat op die Swart Pêrel om vir haar vriendin Prinses Mary te gaan kuier. Is Luca Bovien, die aantreklike kaptein van die Swart Pêrel, dalk die een wat haar hart gaan verower?

View full details