1
/
of
1
ISBN: 9781779870667 | Published: February 27, 2025 | Paperback
Mal oor jou
Mal oor jou
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:El Bester
Author:ROMANZA MAART 2025
Regular price
R 110
Regular price
R 0
Sale price
R 110
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Ná haar man se dood kruip Issa Joubert weg in haar groentetuin op die erf langsaan. Hier kan sy haar tyd neem om te genees van die onreg en seer. Tot 'n ontwikkelaar besluit hy wil ook die erf hê. Richter Human is Issa heeltyd een stappie vooruit, maak haar deurmekaar en erken sy trek hom aan. Hy druk al die regte knoppies, maar kan sy hom vertrou? Is hy te goed om waar te wees, of kan hulle saam geluk vind?
Author El Bester
Author ROMANZA MAART 2025
Share
