1
/
of
1
ISBN: 9781779870681 | Published: February 27, 2025 | Paperback , Fiction
Doug
Doug
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Elsa Winckler
Author:ROMANZA MAART 2025
Author:STOOM
Regular price
R 110
Regular price
R 0
Sale price
R 110
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Mieke se suster Fleur vra of sy haar swaer wat sy vrou verloor het, kan kom help met sy baba. Mieke stem in, maar op die vlug na Kaapstad beland sy langs 'n sexy rooikop. Wewenaar Doug Sutherland is aangetrokke tot die groenoog donkerkop langs hom op die vlug. Hul vurige omhelsing op die lughawe, het egter onverwagse gevolge, want Mieke is die nuwe au pair wat na Doug se baba moet kom kyk. Gaan hulle mekaar weer in die oë kan kyk? Doug is die vyfde en laaste boek van 'n nuwe reeks deur Elsa Winckler wat handel oor die Skotse Sutherland-broers se soektog na liefde.
Share
