Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870704 | Published: April 1, 2025 | Paperback

Skakerings van liefde

Skakerings van liefde

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Toe Barbara se ouers sterf, moet sy haar graad in beeldende kunste staak en uit haar skilderye 'n bestaan maak. Plaaseienaar Ryno de Villiers ontferm hom oor haar en laat haar toe om in 'n vervalle kothuis op sy plaas te bly. Ryno is 'n bekende sanger wat oral in die land optree. Hy en Barbara is aangetrokke tot mekaar, maar albei het bagasie en boonop hulle is teenoorgesteldes. Die liefde het vele skakerings. Sal hulle bymekaar kan aanpas?

Author Malene Breytenbach

 

View full details