Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870711 | Published: April 1, 2025 | Paperback

Boere-aspoester

Boere-aspoester

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Alinda is vasbeslote om haar sterfbedbelofte aan haar ma na te kom voor sy trou. Maar watter man sal sewe jaar vir haar wag, soos Jakob vir Ragel? Dieselfde dag waarop sy haar ontroue aanstaande die deur wys, steel 'n Gautenger haar parkeerplek. Alinda besluit net daar om mans die rug te keer. Toe dit blyk die Gautenger is haar buurman se kleinseun Harry, spat die vonke behoorlik tussen hulle. Sal Harry Alinda kan oortuig hy is 'n man soos Jakob?

View full details