Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870728 | Published: April 1, 2025 | Paperback

Spoke van gister

Spoke van gister

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Kathleen Porter wil wegstap van haar familiegeskiedenis in Leydsdorp maar John Perkins oortuig haar om hul voorsate se verhale in die Bosvelddorpie te gaan naspoor. Al is daar net spoke oor. Dit is die einste spoke, Ou Sandy en Karla, wat die verlede se geheime verklap. Kathleen besluit om as erfgenaam die oorgelewerde geskiedenis tot ’n einde te bring, maar haar hart wil saamspeel nie. Gaan sy die lewendige spook uit John se die verlede kan besweer? En sal hulle hul verskille kan oorkom?

View full details