1
/
of
1
ISBN: 9781779870735 | Published: May 2, 2025 | Paperback
Sy proe soos heuning
Sy proe soos heuning
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Ciska Olivier
Author:ROMANZA MEI 2025
Regular price
R 110
Regular price
R 0
Sale price
R 110
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Irma het 'n bakkievrag probleme. Daar is haar eks-verloofde, 'n sukkelende trekker en 'n koei wat dringend mediese hulp benodig. Boonop is Michael, die veearts wat tydelik in Mariental kom waarneem en in die woonstel op hulle plot kom bly, die allerlaaste man wat sy weer wil sien! Sy probeer uit Michael se pad bly, maar hul paaie bly kruis. Sal sy sy sjarme kan weerstaan?
Author Ciska Olivier
Author ROMANZA MEI 2025
Share
