1
/
of
1
ISBN: 9781779870742 | Published: January 3, 2025 | Paperback
Die perfekte meisie
Die perfekte meisie
Author:Dina Botha
Author:ROMANZA JANUARIE 2025
Regular price
R 110
Regular price
R 0
Sale price
R 110
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Franzelle se pa eis dat sy ses maande lank as 'n doodgewone winkelbestuurder by die familiebesigheid werk. Sy mag vir niemand sê dat sy sy enigste erfgenaam is nie en sy mag ook nie 'n verhouding aanknoop nie. Haar sportmotor en bodemlose beursie moet ook tuis bly. Alles werk goed uit tot sy ryk en sjarmante Marnus Bailey ontmoet. Hy aanvaar Franzelle vir wie sy op die oog af is, maar sy ma is 'n ander storie. Sal Franzelle en Marnus se liefde oorleef?
Author Dina Botha
Author ROMANZA JANUARIE 2025
Share
