Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870759 | Published: May 2, 2025 | Paperback

Diagnose: Hart verloor

Diagnose: Hart verloor

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Retha Malan sien dokter Isak Vermeulen die eerste keer toe hy ontstoke uit haar dosent se spreekkamer storm en haar amper onderstebo loop. Hy hoor later dat sy hom 'n brombeer noem! Soos hulle mekaar leer ken, besef hulle hulle is geesgenote en Isak begin selfs praat van trou. Dan sien Isak vir Retha in 'n vurige omhelsing met 'n ander man. Hy konfronteer haar en sy sien sy gebrek aan vertroue onvergeeflik. Sal liefde en vergifnis dié struikelblokke kan oorwin?

View full details