Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870766 | Published: May 2, 2025 | Paperback

Ierse onthou

Ierse onthou

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Ná haar lewe uitmekaar val, vlug Kate Ierland toe. Op die vliegtuig, vang Flynn, 'n aantreklike rooikop Ier wat Afrikaans praat, haar onkant met sy sjarme. In Ierland loop Kate weer in Flynn vas, maar toe sy uitvind hy is die dorp se pierewaaier sluit haar hart af. 'n Motorongeluk verander alles. Flynn, die enigste mens wat sy in die vreemde land ken, help Kate om weer op haar voete te kom. Maar sal sy ooit weer heeltemal heel wees?

View full details