1
/
of
1
ISBN: 9781779870797 | Published: June 1, 2025 | Paperback
Kakiebosliefde
Kakiebosliefde
Author:Madelie Human
Author:ROMANZA JUNIE 2025
Regular price
R 110
Regular price
R 0
Sale price
R 110
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Lumé Gous het 'n spesifieke olie nodig vir die parfuum wat sy maak. Die enigste plek waar sy dit kan kry, is op Neil Mulder se plaas. Lumé en Neil verskil soos dag by nag. Sy is 'n perfeksionis en hy 'n sorgelose terggees. Geen wonder hul eerste ontmoeting is katastrofies nie en sy wil hom en sy hond nooit weer sien nie. Maar hoe kry sy dan die olie vir haar parfuum? Sy beraam 'n plan, maar die noodlot gryp in.
Author Madelie Human
Author ROMANZA JUNIE 2025
Share
