1
/
of
1
ISBN: 9781779870803 | Published: June 1, 2025 | Paperback
Haar grootmensliefde
Haar grootmensliefde
Author:Cynthia Robertson
Author:ROMANZA JUNIE 2025
Regular price
R 110
Regular price
R 0
Sale price
R 110
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Juta Enslin is 'n sportredakteur en aan oefen verslaaf. Tot meningitis haar by die dood laat omdraai en haar gehoor en balans aantas. Sy is skielik van almal om haar afhanklik en voel sy het alles verloor. Dan ontmoet sy vir Logan Duiguid, 'n Skotse fisioterapeut, wat haar help om haar balans te herwin en weer te begin lewe. Sy raak hopeloos verlief op Logan, maar hy het 'n lieflike meisie. Juta besef Logan is haar groot liefde, maar kan sy haar eie geluk opgee ter wille van syne?
Author Cynthia Robertson
Author ROMANZA JUNIE 2025
Share
