Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870810 | Published: June 1, 2025 | Paperback

`n Jetski vir twee

`n Jetski vir twee

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Met haar prokureur se hulp, vind Lizzy onder 'n nuwe identiteit 'n toevlug op 'n plaas by die see. Daar versorg sy die vissershuisies en bly naweke in die eienaar, Reuben, se huis terwyl hy in Mauritius is. Alles gaan goed, tot Reuben een nag onverwags opdaag en Lizzy hom vir 'n inbreker aansien en haarself verdedig. Reuben is kalm, ondersteunend en dierbaar. Hy maak haar deurmekaar, al sê hy hy wil ook nooit trou nie. Gaan haar hart dié keer selfs seerder kry as voorheen?

View full details