1
/
of
1
ISBN: 9781779870834 | Published: July 1, 2025 | Paperback
Jy is my hartklop
Jy is my hartklop
Author:Dina Botha
Author:ROMANZA JULIE 2025
Regular price
R 110
Regular price
R 0
Sale price
R 110
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Sal hy haar hart weer kan wen?
Ná twee jaar op haar eie is Lelanie oortuig sy is oor haar verslawing aan haar vervreemde man, Adam. Tot hy aangestel word as die
besturende direkteur by die maatskappy waar sy werk.
Adam is vasbeslote om haar terug te wen, maar Lelanie wil haar kop nie 'n tweede keer stamp nie. Toe hy tydelik by haar moet intrek, is die versoeking groot om haar slaapkamerdeur en haar hart vir hom oop te maak.
Maar hoe kan sy seker wees hy het werklik verander?
Author Dina Botha
Author ROMANZA JULIE 2025
Share
