Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870841 | Published: July 1, 2025 | Paperback

`n Skatkis vol hoop

`n Skatkis vol hoop

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Juliëtte geniet haar werk as juffrou en sy en haar trouman, Lodewijk, beplan om verloof te raak. Dis nou tot haar grootword-boetie, Arendt, onverwags uit Frankryk terugkeer.
Die seun uit haar kinderdae is nou 'n aantreklike dokter. Hy wek gevoelens in haar op wat Juliëtte nie kan verstaan of beheer nie. Sy doen haar bes om Arendt te vermy en spandeer selfs meer tyd saam met Lodewijk.
Maar haar hart wil nie na rede luister nie en dwing haar telkens terug in Arendt se arms.

View full details