1
/
of
1
ISBN: 9781779870858 | Published: February 27, 2025 | Paperback
Die hart het geheime
Die hart het geheime
Author:Malene Breytenbach
Author:ROMANZA MAART 2025
Regular price
R 110
Regular price
R 0
Sale price
R 110
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Claire Odendaal moet geld verdien vir haar verdere grade om sielkundige te word. Sy word 'n au pair vir die moeilike stiefdogter van wewenaar Adrian Lawrence, eienaar van 'n landgoed en 'n tegnomaatskappy. Claire en Adrian is aangetrokke tot mekaar, maar sy is ambisieus en hy wil nie weer trou nie. Daarby is Adrian se rokjagterbroer Wayne agter Claire aan en daar is kriminele aktiwiteite in die Lawrence-familie. Kan Claire Adrian vertrou? En wil sy in so 'n opset inpas?
Author Malene Breytenbach
Author ROMANZA MAART 2025
Share
