Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870865 | Published: July 1, 2025 | Paperback

Die reünie

Die reünie

Author:Stoom
Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Andrea is min lus vir haar skoolreünie, tot sy hoor Stiaan Smith gaan beslis daar wees. Hy het haar hart gebreek toe hy haar ná universiteit vir 'n ander vrou gelos het.
Die saak is uitgemaak: Sy gaan Kaap toe vlieg vir die reünie. Daar gaan sy Stiaan se hart uit sy borskas pluk, dit braai en afsluk saam met 'n goeie glas rooiwyn. Dit is nou wel jammer sy het nie 'n metgesel nie, maar nou ja.
Die noodlot het egter ander planne.

View full details