1
/
of
1
ISBN: 9781779870933 | Published: August 28, 2025 |
Om 'n hart te tem
Om 'n hart te tem
Author:Ciska Olivier
Author:ROMANZA SEPTEMBER 2025
Regular price
R 110
Regular price
R 0
Sale price
R 110
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Dis twaalf jaar vandat Anika se pa afgedank is en hulle gesin van die Grahams se plaas af weggejaag is. Sy is seker die man wat haar as perdetemmer aangestel het besef nie wie sy is nie, en dit is goed. Sy is terug vir vergelding.
Dis tyd dat die hoogmoedige Grahams besef hulle is nie beter as enigiemand anders nie. Veral die oudste seun, Ian. As sy hom tot ’n val kan bring, kan sy weer begin dink aan drome droom oor haar eie toekoms.
Maar die lewe loop soms onbeplande draaie ...
Author Ciska Olivier
Author ROMANZA SEPTEMBER 2025
Share
