Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870957 | Published: October 31, 2025 | Paperback

Yolandi van Rooibos

Yolandi van Rooibos

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Yolandi huiwer toe die hoofredakteur van Rooibos Media haar stuur om 'n onderhoud te voer met Kruger Wolmarans, 'n moordverdagte wat sy onskuld wil bewys. Die hoofredakteur is immers haar ma is en Kruger haar hoërskoolliefde.
Gou is haar loopbaan aan skerwe en haar lewe word deur 'n klomp booswigte bedreig. Haar romanse met Kruger vlam weer op, tot sy ontdek dat hy en haar familie jare lank vir haar gejok het oor sy verdwyning. Kan sy hom weer vertrou?

View full details