Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870964 | Published: September 30, 2025 |

Rolbosliefde

Rolbosliefde

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Soos rolbosse in die wind ...
As lewensafrigter help Lize graag mense om hul lewe op koers te kry.
Mark Lessing is platgeslaan ná 'n groot verlies en klop slegs op aandrang van sy ma by Lize aan. Lize verstaan moeilike ma's en groot verlies, maar Mark is hardkoppig en eiesinnig. Lize fassineer Mark en maak hom weer lus vir die lewe.
Uiteindelik oorreed sy hom om werk te soek. Sy nuwe baas is egter 'n beeldskone blondine, en dis toe dat die poppe begin dans.

View full details