1
/
of
1
ISBN: 9781779870971 | Published: September 30, 2025 |
As die lentebloeisels bot
As die lentebloeisels bot
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Corné van Rooyen
Author:ROMANZA OKTOBER 2025
Regular price
R 110
Regular price
R 0
Sale price
R 110
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Toe rekenmeester Zelri Cloete se mededinger as afdelingshoof aangestel word op grond van al Zelri se harde werk, is sy woedend en ontnugter.
By haar broer op sy wildreservaat, Enigma, ontmoet sy vir Phillip de Necker, 'n aantreklike blonde veearts met die mooiste blou oë. Phillip doen snaakse dinge aan haar.
Hy maak haar woedend, laat haar lag en vir die eerste keer in jare voel sy spesiaal. Sy't nie liefde kom soek nie, maar sy kan dit ook nie ontwyk nie. Gaan die liefde die som van haar lewe laat klop?
Author Corné van Rooyen
Author ROMANZA OKTOBER 2025
Share
