Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870988 | Published: September 30, 2025 | Paperback

Liefde met `n doelskop

Liefde met `n doelskop

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Liefde op die rugbyvel
Alexa en Bryan is van dag een af soos olie en water. Hy is openlik gekant daarteen dat 'n vrou sy seun se rugbyspan afrig. Alexa skrik egter nie vir die dodelike aantreklike en bedonderde man nie.
Sy is immers die dogter van 'n oud-Springbok en het self ook op die veld gedraf. Toe Alexa tot Bryan se seun se redding kom, verander sake.
Dié keer spat die vonke van passie tussen hulle, maar 'n ondeurdagte keuse dryf 'n wig tussen hulle. Gaan Bryan se weersin in vroue Alexa finaal wegstoot of gaan sy haar held se hart met 'n doelskop verower?

View full details