Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870995 | Published: September 30, 2025 | Paperback

Man met `n plan

Man met `n plan

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Ware liefde sal seëvier
Steffi trou met Dawid sodat sy haar erfgeld kan kry. Dis veronderstel om net 'n huwelik in naam te wees, maar op 'n vakansie saam met haar pa op Kreta, moet sy en Dawid tot haar skok 'n bed deel.
Boonop soen Dawid haar skielik tydig en ontydig en wil nie aan sy kant van die bed bly nie. As sy moet eerlik wees, sy ook nie. Maar die nagmerries uit haar kinderdae pla nog steeds. En wat van Henko, die vriend uit haar verlede?

View full details