Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779871015 | Published: October 31, 2025 | Paperback

Tweede kans vir liefde

Tweede kans vir liefde

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Gebroke harte kan weer genesing vind.
Karla Malan, 'n prokureur, kuier in Ciprus waar haar dogter as au pair vir die Demetriou-gesin werk.
Daar ontmoet sy die aantreklike professor Nikolas Demetriou. Karla en Nikolas voel aangetrokke tot mekaar, maar beide het slegte skeisake agter hulle en iemand anders wat in hulle belangstel.
Kan hulle die hindernisse in hul pad oorkom en 'n tweede kans vir liefde vind?

View full details