Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779871039 | Published: October 31, 2025 | Paperback

Die stadsmeisie en die plaasjapie

Die stadsmeisie en die plaasjapie

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Moet nooit die mag van ware liefde onderskat nie!
Toe Marina vra of sy haar derde roman in die stilte van die bos op sy plaas kan kom skryf, sê Hugo ja.
Marina was altyd 'n vaal meisietjie met haar neus in die boek, maar dit pas hom. Hugo is self stil, met dikwels net sy hond Brutus vir geselskap op die plaas in Zimbabwe.
Maar Marina is deesdae alles behalwe vaal. Sy is nou beroemd en gewoond aan die stadslewe. Gaan hulle in vrede kan saamleef?

View full details