1
/
of
1
ISBN: 9781779871046 | Published: August 28, 2025 |
Leer my vertrou
Leer my vertrou
Author:Louise van der Merwe
Author:ROMANZA SEPTEMBER 2025
Author:STOOM
Regular price
R 110
Regular price
R 0
Sale price
R 110
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Ná ’n huwelik vol leuens en ontrou, is Riana klaar met mans. Tot sy een aand op aandrang van haar vriendinne ’n spoedafspraak-geleentheid bywoon en vir Jacques ontmoet.
Jacques is aantreklik, selfversekerd en laat haar hart vinnig klop. Ná sy egskeiding, het hy net op sy werk gefokus, maar ’n ligte hartaanval het hom sy prioriteite laat heroorweeg.
Van die eerste ontmoeting spat die vonke tussen Riana en Jacques. Maar kan hulle dit waag om weer te vertrou en lief te hê?
Share
