ISBN: 9781779871053 | Published: November 27, 2025 | Paperback
Om Leah veilig te hou
Om Leah veilig te hou
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Veilige hawe vir liefde.
Leah Roelofse werk op haar uitgewer se aandrang saam met krimiskrywer Arend Bosman aan 'n moordtoneel in haar liefdesverhaal.
Die skurke oor wie Arend se nuwe misdaadroman handel, spoor vir Leah by sy huis op. Arend besluit om saam met haar op 'n veilige plek te bly totdat die misdadigers wat hulle bedreig gevang word. Sy krimi benodig onverwags 'n liefdestoneel, een waarmee Leah hom kan help. Om dae lank saam met Leah in die klein woonstel te werk, raak egter baie vinnig baie gekompliseerd.
Author Elsa Winckler
Author ROMANZA DESEMBER 2025
Share
