Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779871060 | Published: November 27, 2025 | Paperback

Kersbosliefde

Kersbosliefde

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Liefde op die horison.
Ná trauma en verlies vlug Kayla na Dwarskersbos om rigting te soek.
Jack kom ook na die vissersdorpie om oor sy toekoms te besluit. Op die strand sien Kayla hom elke dag op die rotse, maar steur haar nie aan hom nie. Toe sy haar voet sny, moet sy Jack se hulp aanvaar. 'n Vriendskap ontwikkel en hulle leer lewenslesse by Liza die kersmaker. Hulle neem lesse in hangsweeftuigvlieg en ontdek vryheid.
Durf hulle hoop om saam geluk te vind dié Kersfees?

View full details