1
/
of
1
ISBN: 9781779871077 | Published: November 27, 2025 | Paperback
Liefste Kersvader
Liefste Kersvader
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Dina Botha
Author:ROMANZA DESEMBER 2025
Regular price
R 110
Regular price
Sale price
R 110
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Sal Kersvader die jaar vir Danielle 'n man stuur?
Danielle is moeg om alleen te wees. Veral oor Kersfees.
Dis haar derde Kerspartytjie by Love Incorporated en sy het steeds nie 'n man in haar lewe of 'n ring aan haar vinger nie. Mense begin skinder. Hoekom is 'n beeldskone jong vrou soos sy steeds enkellopend?
Vir die pret skryf al die werknemers hulle Kerswense neer en die bestuurshoof stuur dit Noordpool toe. Maar die briefies is anoniem. Hoe sal Kersvader weet Danielle is die een wat vir 'n man vra?
Author Dina Botha
Author ROMANZA DESEMBER 2025
Share
