ISBN: 9781779871084 | Published: November 27, 2025 | Paperback
In `n sprokie verweef
In `n sprokie verweef
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Soms verdwaal jy in jou eie sprokie.
Alichi, 'n kunswewer, moet nuwe verblyf soek, maar haar weefgetou is te groot vir 'n plek in die stad.
Sy vind uitkoms op 'n plaas waar sy deel kan wees van 'n opheffingsprojek om plaaswerkers se vrouens op te lei in die weefkuns. Haar nuwe lewe tussen die Kleinrivierberge word gekompliseer deur haar baas, Wikus, 'n gesogte vrygesel. Hy kom tot haar redding wanneer sy bergop stap en verdwaal.
Sy wil nie los drade hê wat haar nuwe sprokieslewe gaan bederf nie en hulle besluit om uiteindelik dinge uit te praat. Sal sy hom met haar hart kan vertrou?
Author Rina Cilliers
Author ROMANZA DESEMBER 2025
Share
