1
/
of
1
ISBN: 9781779871336 | Published: January 6, 2026 |
Dubbelspel vir haar hart
Dubbelspel vir haar hart
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Tosca De Villiers
Regular price
R 110
Regular price
Sale price
R 110
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Elandi vlug na Roodezand om weg te kom van die skindertonge wat haar lewe verwoes het. In haar nuwe pos fokus sy op haar Wiskunde-onderrig en om geld in te samel vir die matriekafskeid.
Sy wil nie weer 'n man in haar lewe hê nie, maar Hendrik de Bruyn en dominee Neels stel belang. Hendrik wil dalk weer liefde 'n kans gee, en Neels soek 'n vrou wat orrel kan speel.
Wie gaan haar hart wen?
Author Tosca De Villiers
Share
