Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779871350 | Published: January 6, 2026 | Paperback

n Skatkis vol drome

n Skatkis vol drome

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Harriët se droom is om die beste kleremaakster in die Kaap te word. Maar haar droom lê aan skerwe toe haar dobbelverslaafde pa haar aan 'n dobbelbaas beloof om sy skuld af te betaal.
Haar lewe verander onherroeplik toe die skatryk Jurgens Hendrikssen tot haar redding kom met 'n vreemde huweliksaanbod. Harriët se droom om topkleremaakster te word kry weer vlerke.
Kan sy dit waag om ook te droom dat haar liefde beantwoord sal word?

View full details