Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779871367 | Published: January 6, 2026 | Paperback

n Doodgewone meisie

n Doodgewone meisie

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Fiona Viviers, 'n suksesvolle ortotis is in 'n ongelukkige verhouding vasgevang. Anton Bruwer, 'n enkellopende spysenier, help Fiona in 'n ongemaklike situasie.
Die insident beland op die internet en Anton word as 'n held gesien, wat hom dwing om verder betrokke te raak. Fiona waardeer sy hulp, al hou sy nie daarvan om “gered” te word nie.
Gaan sy hom die kans gee om 'n tikkie towerkrag in haar lewe te bring?

View full details