ISBN: 9781779871404 | Published: January 29, 2026 |
Onwaarskynlike Cupido
Onwaarskynlike Cupido
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
n Vreemde ontmoeting lei tot 'n nuwe begin.
Toe haar oorheersende aanstaande Renske se onderwysloopbaan ruïneer, bied haar peetma se erflating 'n nuwe begin.
Saam met die huis op Soutbosbaai erf Renske vir Tippie, die optelhond, en die buurman, Rocco du Randt. Weens haar vorige ondervinding verwar Renske Rocco se sorgsaamheid aanvanklik met voorskriftelikheid.
Maar die troeteldiere dwing hulle toenemend in mekaar se geselskap sodat 'n gemaklike vriendskap tog ontwikkel. Sal hulle betyds besef die lewe is te kosbaar om op misverstande te vermors?
Sal die onthullings uit die verlede Renske en Rocco se kanse op geluk finaal kelder?
Author Bets Smith
Author ROMANZA FEBRUARIE 2026
Share
