1
/
of
1
ISBN: 9781779871466 | Published: April 28, 2026 | Paperback
Leer my leef
Leer my leef
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Louise van der Merwe
Author:ROMANZA MEI 2026
Author:STOOM
Regular price
R 110
Regular price
R 0
Sale price
R 110
VAT included.
Couldn't load pickup availability
In haar wêreld vind hy betowering wat geld nie kan koop nie.
Juanita Goosen erf haar ouers se gastehuis in 'n kusdorpie en vind vrede in eenvoud. Viljoen Kleynhans, ryk en gerekend, ervaar die wreedste verraad en vlug blindelings. Hy laat alles agter en kom uiteindelik by Juanita se gastehuis uit.
In haar wêreld vind hy betowering wat geld nie kan koop nie, terwyl sy 'n hunkering na meer as oorlewing ontdek. Twee vreemdelinge, een dorpie, en 'n passie wat hulle uitdaag om reëls te breek.
Soms is die lewe wat jy nooit beplan het nie die moeite werd.
Share
